Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hoe moet ons tot God bid?
    Ontwaak! – 2012 | Februarie
    • Jesus het gesê: “Julle moet dan só bid: ‘Ons Vader in die hemele, laat u naam geheilig word. Laat u koninkryk kom. Laat u wil geskied, soos in die hemel, so ook op die aarde. Gee ons vandag ons brood vir hierdie dag; en vergewe ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe het. En bring ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose.’”—Matteus 6:9-13.

  • Hoe moet ons tot God bid?
    Ontwaak! – 2012 | Februarie
    • “Bring ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose.” “Die bose” is Satan die Duiwel, wat ook “die Versoeker” genoem word (Matteus 4:3). Omdat ons onvolmaakte vlees swak is, het ons God se hulp nodig om Satan en sy menslike agente te weerstaan.—Markus 14:38.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel