Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ‘Die vrug van die gees’ verheerlik God
    Die Wagtoring — 2011 | April 15
    • 3. (a) Hoe verheerlik dit God as ons ‘die vrug van die gees’ aankweek? (b) Na watter vrae sal ons kyk?

      3 Die eienskappe wat die heilige gees voortbring, is ’n weerspieëling van die persoonlikheid van die Bron van hierdie gees, Jehovah God (Kol. 3:9, 10). Jesus het gewys op die vernaamste rede waarom Christene daarna moet streef om God na te volg toe hy vir sy apostels gesê het: “My Vader word hierin verheerlik, dat julle veel vrug bly dra” (Joh. 15:8).a Wanneer ons ‘die vrug van die gees’ aankweek, kan die resultate duidelik gesien word in ons woorde en dade; en dit bring dan lof aan ons God (Matt. 5:16). In watter opsigte verskil die vrug van die gees van die eienskappe van Satan se wêreld? Hoe kan ons die vrug van die gees aankweek? Waarom kan dit vir ons ’n uitdaging wees om dit te doen? Ons sal na hierdie vrae kyk terwyl ons die eerste drie aspekte van die vrug van die gees bespreek—liefde, vreugde en vrede.

  • ‘Die vrug van die gees’ verheerlik God
    Die Wagtoring — 2011 | April 15
    • a Die vrug wat Jesus gemeld het, sluit ‘die vrug van die gees’ in sowel as “die vrug van die lippe” wat Christene aan God bring deur middel van die Koninkrykspredikingswerk.—Heb. 13:15.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel