-
Die Christen se beskouing van die hoër owerhedeDie Wagtoring – 1990 | November 1
-
-
6. Hoe toon Paulus se woorde oor die betaling van belasting en tol dat die hoër owerhede sekulêre owerhede moet wees?
6 Paulus sê voorts dat hierdie owerhede belasting en tol eis (Romeine 13:6, 7). Die Christengemeente vra nie belasting of tol nie; en Jehovah of Jesus of enige ander “onsigbare heersers” ook nie (2 Korinthiërs 9:7). Belasting word slegs aan sekulêre owerhede betaal. In ooreenstemming hiermee verwys die Griekse woorde vir “belasting” en “tol” wat in Romeine 13:7 gebruik word spesifiek na geld wat aan die staat betaal word.a
-
-
Die Christen se beskouing van die hoër owerhedeDie Wagtoring – 1990 | November 1
-
-
a Sien byvoorbeeld die gebruik van die woord “belasting” (foʹros) in Lukas 20:22. Sien ook die gebruik van die Griekse woord teʹlos, wat hier en in Mattheüs 17:25 as “tol” vertaal word.
-