-
Glanspunte uit die briewe aan die Galasiërs, die Efesiërs, die Filippense en die KolossenseDie Wagtoring — 2008 | Augustus 15
-
-
6:2—Wat is “die wet van die Christus”? Hierdie wet bestaan uit alles wat Jesus geleer en beveel het. Dit sluit veral die gebod in om ‘mekaar lief te hê’.—Joh. 13:34.
-