Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Konings 17:1

Kruisverwysings

  • +1Kn 17:16, 22; 18:36, 46; 2Kn 2:8, 11; 2Kr 21:12; Lu 1:17; Joh 1:21
  • +Jos 22:9; 2Kn 10:33
  • +De 6:13; 1Sa 19:6; 1Kn 22:14; 2Kn 3:14; Jer 12:16
  • +De 10:8; Lu 1:19
  • +Le 26:21; De 28:23
  • +Jer 14:22; Lu 4:25; Jak 5:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1992/4/1, bl. 17

    1990/11/1, bl. 16

1 Konings 17:2

Kruisverwysings

  • +Nu 12:6

1 Konings 17:3

Kruisverwysings

  • +Ps 31:20; 83:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1992/4/1, bl. 18

1 Konings 17:4

Kruisverwysings

  • +Ps 110:7
  • +Ps 147:9; Ro 8:28
  • +Ps 37:5, 25; Mt 6:11; 2Pe 2:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1992/4/1, bl. 18

1 Konings 17:5

Kruisverwysings

  • +Ps 119:60; Spr 3:5

1 Konings 17:6

Kruisverwysings

  • +Nu 11:23; Rig 15:19; Ps 37:19

1 Konings 17:7

Kruisverwysings

  • +1Kn 18:5; Job 6:15

1 Konings 17:8

Kruisverwysings

  • +Ps 36:10

1 Konings 17:9

Kruisverwysings

  • +Ob 20; Lu 4:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 13-14

    1992/4/1, bl. 18-19

1 Konings 17:10

Kruisverwysings

  • +Ge 24:17; Mt 10:42; Joh 4:7; Heb 11:37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 13-14

1 Konings 17:11

Kruisverwysings

  • +Ge 18:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 13-14

1 Konings 17:12

Kruisverwysings

  • +De 6:13; Jer 4:2
  • +Ge 18:6
  • +Mt 15:33
  • +2Kn 4:2
  • +Klg 4:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 14

1 Konings 17:13

Kruisverwysings

  • +Jes 41:10
  • +Spr 3:9; Mt 19:21; 1Pe 1:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 14

1 Konings 17:14

Kruisverwysings

  • +Ps 34:10; Spr 3:10; Flp 4:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 14

1 Konings 17:15

Kruisverwysings

  • +2Kr 20:20; Mt 10:41; Lu 4:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 14-15

1 Konings 17:16

Kruisverwysings

  • +Ps 37:19; Spr 11:24; Lu 18:27; 2Kor 9:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 14-15

1 Konings 17:17

Kruisverwysings

  • +Ge 2:7; 2Kn 4:20; Job 34:14; Pr 9:11

1 Konings 17:18

Kruisverwysings

  • +2Sa 16:10; 19:22; 2Kn 3:13; Mt 8:29; Mr 1:24; Joh 2:4
  • +Job 13:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 15

1 Konings 17:19

Kruisverwysings

  • +2Kn 4:10; Han 9:37
  • +2Kn 4:21, 32

1 Konings 17:20

Kruisverwysings

  • +1Kn 18:36; Ps 99:6; Mt 21:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 15

1 Konings 17:21

Kruisverwysings

  • +2Kn 4:34; Han 20:10
  • +Ge 35:18; Jer 15:9

1 Konings 17:22

Kruisverwysings

  • +Ps 65:2; Spr 15:8; Han 9:40; Heb 11:19; Jak 5:16
  • +De 32:39; 1Sa 2:6; 2Kn 4:34; 13:21; Lu 7:15; 8:55; Joh 5:28; 11:44; Han 9:41; 20:10; Ro 14:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/7/15, bl. 4-5

    1999/4/1, bl. 16

    Wanneer ons sterf, bl. 23

1 Konings 17:23

Kruisverwysings

  • +Heb 11:35

1 Konings 17:24

Kruisverwysings

  • +Joh 3:2
  • +1Te 2:13; 1Jo 2:21

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kon. 17:11Kn 17:16, 22; 18:36, 46; 2Kn 2:8, 11; 2Kr 21:12; Lu 1:17; Joh 1:21
1 Kon. 17:1Jos 22:9; 2Kn 10:33
1 Kon. 17:1De 6:13; 1Sa 19:6; 1Kn 22:14; 2Kn 3:14; Jer 12:16
1 Kon. 17:1De 10:8; Lu 1:19
1 Kon. 17:1Le 26:21; De 28:23
1 Kon. 17:1Jer 14:22; Lu 4:25; Jak 5:17
1 Kon. 17:2Nu 12:6
1 Kon. 17:3Ps 31:20; 83:3
1 Kon. 17:4Ps 110:7
1 Kon. 17:4Ps 147:9; Ro 8:28
1 Kon. 17:4Ps 37:5, 25; Mt 6:11; 2Pe 2:9
1 Kon. 17:5Ps 119:60; Spr 3:5
1 Kon. 17:6Nu 11:23; Rig 15:19; Ps 37:19
1 Kon. 17:71Kn 18:5; Job 6:15
1 Kon. 17:8Ps 36:10
1 Kon. 17:9Ob 20; Lu 4:26
1 Kon. 17:10Ge 24:17; Mt 10:42; Joh 4:7; Heb 11:37
1 Kon. 17:11Ge 18:5
1 Kon. 17:12De 6:13; Jer 4:2
1 Kon. 17:12Ge 18:6
1 Kon. 17:12Mt 15:33
1 Kon. 17:122Kn 4:2
1 Kon. 17:12Klg 4:9
1 Kon. 17:13Jes 41:10
1 Kon. 17:13Spr 3:9; Mt 19:21; 1Pe 1:7
1 Kon. 17:14Ps 34:10; Spr 3:10; Flp 4:19
1 Kon. 17:152Kr 20:20; Mt 10:41; Lu 4:25
1 Kon. 17:16Ps 37:19; Spr 11:24; Lu 18:27; 2Kor 9:10
1 Kon. 17:17Ge 2:7; 2Kn 4:20; Job 34:14; Pr 9:11
1 Kon. 17:182Sa 16:10; 19:22; 2Kn 3:13; Mt 8:29; Mr 1:24; Joh 2:4
1 Kon. 17:18Job 13:26
1 Kon. 17:192Kn 4:10; Han 9:37
1 Kon. 17:192Kn 4:21, 32
1 Kon. 17:201Kn 18:36; Ps 99:6; Mt 21:22
1 Kon. 17:212Kn 4:34; Han 20:10
1 Kon. 17:21Ge 35:18; Jer 15:9
1 Kon. 17:22Ps 65:2; Spr 15:8; Han 9:40; Heb 11:19; Jak 5:16
1 Kon. 17:22De 32:39; 1Sa 2:6; 2Kn 4:34; 13:21; Lu 7:15; 8:55; Joh 5:28; 11:44; Han 9:41; 20:10; Ro 14:9
1 Kon. 17:23Heb 11:35
1 Kon. 17:24Joh 3:2
1 Kon. 17:241Te 2:13; 1Jo 2:21
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Konings 17:1-24

1 Konings

17 En Eliʹa,+ die Tisbiet, uit die inwoners van Giʹlead,+ het vir Agab gesê: “So waar as Jehovah, die God van Israel, lewe,+ voor wie ek staan,+ daar sal gedurende hierdie jare geen dou of reën val nie,+ behalwe op bevel van my woord!”+

2 Die woord+ van Jehovah het toe tot hom gekom en gesê: 3 “Gaan hiervandaan weg, en jy moet jou na die ooste toe draai en jou by die Keritstroomvallei versteek+ wat oos van die Jordaan is. 4 En jy moet uit die stroomvallei drink,+ en ek sal beslis die rawe+ beveel om jou daar van voedsel te voorsien.”+ 5 Onmiddellik het hy gegaan en gehandel volgens die woord van Jehovah,+ en hy het toe by die Keritstroomvallei gaan woon wat oos van die Jordaan is. 6 En die rawe het soggens vir hom brood en vleis gebring en saans brood en vleis, en hy het uit die stroomvallei bly drink.+ 7 Maar na verloop van etlike dae het die stroomvallei opgedroog,+ omdat daar geen stortreën op die aarde geval het nie.

8 Die woord van Jehovah het toe tot hom gekom en gesê:+ 9 “Staan op, gaan na Sarfat,+ wat aan Sidon behoort, en jy moet daar woon. Kyk! Ek sal ’n vrou, ’n weduwee, daar beslis beveel om jou van voedsel te voorsien.” 10 Toe het hy opgestaan en na Sarfat gegaan en by die ingang van die stad gekom; en kyk! ’n vrou, ’n weduwee, het daar stukke hout bymekaargemaak. Toe het hy na haar geroep en gesê: “Gaan haal asseblief vir my ’n slukkie water in ’n houer sodat ek kan drink.”+ 11 Toe sy dit gaan haal, het hy na haar geroep en gesê: “Bring asseblief vir my ’n stukkie brood+ in jou hand saam.” 12 Hierop het sy gesê: “So waar as Jehovah u God lewe,+ ek het geen ronde koek nie,+ net ’n hand vol+ meel in die groot kruik en ’n bietjie olie+ in die klein kruik; en kyk, ek maak ’n paar stukke hout bymekaar, en ek moet ingaan en vir my en my seun iets maak, en ons sal dit moet eet en sterf.”+

13 Toe het Eliʹa vir haar gesê: “Moenie bang wees nie.+ Gaan in, doen volgens jou woord. Maar maak van wat daar is eers vir my ’n klein ronde koek,+ en jy moet dit na my toe uitbring, en daarna kan jy vir jou en jou seun iets maak. 14 Want só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Die groot kruik meel sal nie opraak nie, en die klein kruik olie sal nie leegraak nie tot die dag dat Jehovah ’n stortreën op die oppervlak van die aarde gee.’”+ 15 Toe het sy gegaan en gedoen volgens Eliʹa se woord; en sy het dae lank geëet, sy saam met hom en haar huisgesin.+ 16 Die groot kruik meel het nie opgeraak nie, en die klein kruik olie het nie leeggeraak nie,+ volgens Jehovah se woord wat hy deur middel van Eliʹa gespreek het.

17 En ná hierdie dinge het die seun van die vrou, die meesteres van die huis, siek geword, en sy siekte het so ernstig geword dat daar geen asem in hom oorgebly het nie.+ 18 Hierop het sy vir Eliʹa gesê: “Wat het ek met u te doen,+ o man van die ware God? U het na my toe gekom om my oortreding in herinnering te bring+ en om my seun dood te maak.” 19 Maar hy het vir haar gesê: “Gee jou seun vir my.” Toe het hy hom van haar boesem geneem en hom opgedra na die dakvertrek,+ waar hy gewoon het, en hom op sy slaapbank neergelê.+ 20 En hy het Jehovah begin aanroep en gesê: “O Jehovah my God,+ moet u ook oor die weduwee by wie ek as ’n vreemdeling woon, kwaad bring deur haar seun dood te maak?” 21 En hy het hom drie keer oor die kind uitgestrek+ en Jehovah aangeroep en gesê: “O Jehovah my God, laat die siel+ van hierdie kind asseblief in hom terugkeer.” 22 Uiteindelik het Jehovah na Eliʹa se stem geluister,+ sodat die siel van die kind in hom teruggekeer het en hy lewend geword het.+ 23 En Eliʹa het die kind geneem en hom uit die dakvertrek afgebring in die huis in en hom vir sy moeder gegee; en Eliʹa het toe gesê: “Kyk, jou seun lewe.”+ 24 Daarop het die vrou vir Eliʹa gesê: “Nou weet ek inderdaad dat u ’n man van God+ is en dat Jehovah se woord in u mond waar is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel