Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 18
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 18:1

Kruisverwysings

  • +1Sa 2:7; 2Kr 17:5; Spr 10:22
  • +2Kor 6:14
  • +1Kn 16:28, 33; 21:25; 2Kn 8:18

2 Kronieke 18:2

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:2; 2Kr 19:2
  • +Ps 141:4
  • +1Kn 22:20; Spr 27:6
  • +De 4:43; 1Kr 6:80

2 Kronieke 18:3

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:4
  • +Ps 139:21; Ef 5:11

2 Kronieke 18:4

Kruisverwysings

  • +2Sa 2:1; 1Kn 22:5; 2Kr 34:26; Spr 3:5

2 Kronieke 18:5

Kruisverwysings

  • +1Kn 18:19
  • +1Kn 22:6

2 Kronieke 18:6

Kruisverwysings

  • +2Kn 3:11
  • +1Kn 22:7

2 Kronieke 18:7

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:8
  • +1Kn 18:4; 19:10
  • +1Kn 18:17; 21:20; Ps 34:21
  • +Spr 15:10; 27:5; Jes 30:10; Jer 38:4
  • +1Kn 22:8
  • +Spr 25:12; Mi 2:7

2 Kronieke 18:8

Kruisverwysings

  • +1Sa 8:15
  • +1Kn 22:9

2 Kronieke 18:9

Kruisverwysings

  • +Han 12:21
  • +1Kn 22:10

2 Kronieke 18:10

Kruisverwysings

  • +Jer 28:10
  • +Ese 13:6
  • +1Kn 22:11; Jer 28:2; 29:21

2 Kronieke 18:11

Kruisverwysings

  • +Jer 23:25; Mi 3:5; 2Pe 2:1
  • +1Kn 22:12

2 Kronieke 18:12

Kruisverwysings

  • +Ps 10:11; Jes 30:10; Ho 7:3
  • +1Kn 22:13

2 Kronieke 18:13

Kruisverwysings

  • +De 32:40
  • +1Kn 22:14; Jer 23:28; 42:4; Han 20:27

2 Kronieke 18:14

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:15

2 Kronieke 18:15

Kruisverwysings

  • +1Sa 14:24; Mt 26:63
  • +1Kn 22:16

2 Kronieke 18:16

Kruisverwysings

  • +Le 26:17; Nu 27:17; De 28:25; Sag 10:2
  • +Jes 63:11
  • +1Kn 22:17

2 Kronieke 18:17

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:7

2 Kronieke 18:18

Kruisverwysings

  • +Jer 2:4
  • +Jes 6:1; Ese 1:26; Da 7:9; Op 20:11
  • +Job 1:6; Da 7:10
  • +1Kn 22:19

2 Kronieke 18:19

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:20

2 Kronieke 18:20

Kruisverwysings

  • +Ps 104:4; Heb 1:7
  • +1Kn 22:21

2 Kronieke 18:21

Kruisverwysings

  • +Job 12:16
  • +Ps 33:10; 2Te 2:11
  • +1Kn 22:22

2 Kronieke 18:22

Kruisverwysings

  • +Jes 19:14; Ese 14:9
  • +Nu 23:19; 1Kn 22:23; Ese 3:19

2 Kronieke 18:23

Kruisverwysings

  • +2Kr 18:10
  • +1Kn 22:11
  • +1Kn 22:8; 2Kr 18:7
  • +Jer 20:2; Mr 14:65; Han 23:2
  • +1Kn 22:24

2 Kronieke 18:24

Kruisverwysings

  • +Jes 9:14
  • +1Kn 22:25

2 Kronieke 18:25

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:26

2 Kronieke 18:26

Kruisverwysings

  • +2Kr 16:10; Jer 20:2; Han 5:18
  • +Ps 80:5
  • +1Kn 22:27

2 Kronieke 18:27

Kruisverwysings

  • +Nu 16:29; De 18:22
  • +1Kn 22:28

2 Kronieke 18:28

Kruisverwysings

  • +Jos 20:8; 2Kr 18:2

2 Kronieke 18:29

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:5; 20:38
  • +1Kn 22:10
  • +1Kn 22:30

2 Kronieke 18:30

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:31; Spr 24:6

2 Kronieke 18:31

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:32
  • +Eks 14:10; 2Kr 13:14; Ps 50:15
  • +Ps 34:7; 46:1; 94:17
  • +Ps 1:6

2 Kronieke 18:32

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:33

2 Kronieke 18:33

Kruisverwysings

  • +2Kn 9:24
  • +1Kn 22:34
  • +2Kr 35:23; Ps 34:21

2 Kronieke 18:34

Kruisverwysings

  • +1Kn 22:35; 2Kr 18:22

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 18:11Sa 2:7; 2Kr 17:5; Spr 10:22
2 Kron. 18:12Kor 6:14
2 Kron. 18:11Kn 16:28, 33; 21:25; 2Kn 8:18
2 Kron. 18:21Kn 22:2; 2Kr 19:2
2 Kron. 18:2Ps 141:4
2 Kron. 18:21Kn 22:20; Spr 27:6
2 Kron. 18:2De 4:43; 1Kr 6:80
2 Kron. 18:31Kn 22:4
2 Kron. 18:3Ps 139:21; Ef 5:11
2 Kron. 18:42Sa 2:1; 1Kn 22:5; 2Kr 34:26; Spr 3:5
2 Kron. 18:51Kn 18:19
2 Kron. 18:51Kn 22:6
2 Kron. 18:62Kn 3:11
2 Kron. 18:61Kn 22:7
2 Kron. 18:71Kn 22:8
2 Kron. 18:7Spr 25:12; Mi 2:7
2 Kron. 18:71Kn 22:8
2 Kron. 18:71Kn 18:4; 19:10
2 Kron. 18:71Kn 18:17; 21:20; Ps 34:21
2 Kron. 18:7Spr 15:10; 27:5; Jes 30:10; Jer 38:4
2 Kron. 18:81Sa 8:15
2 Kron. 18:81Kn 22:9
2 Kron. 18:9Han 12:21
2 Kron. 18:91Kn 22:10
2 Kron. 18:10Jer 28:10
2 Kron. 18:10Ese 13:6
2 Kron. 18:101Kn 22:11; Jer 28:2; 29:21
2 Kron. 18:11Jer 23:25; Mi 3:5; 2Pe 2:1
2 Kron. 18:111Kn 22:12
2 Kron. 18:12Ps 10:11; Jes 30:10; Ho 7:3
2 Kron. 18:121Kn 22:13
2 Kron. 18:13De 32:40
2 Kron. 18:131Kn 22:14; Jer 23:28; 42:4; Han 20:27
2 Kron. 18:141Kn 22:15
2 Kron. 18:151Sa 14:24; Mt 26:63
2 Kron. 18:151Kn 22:16
2 Kron. 18:16Le 26:17; Nu 27:17; De 28:25; Sag 10:2
2 Kron. 18:16Jes 63:11
2 Kron. 18:161Kn 22:17
2 Kron. 18:172Kr 18:7
2 Kron. 18:18Jer 2:4
2 Kron. 18:18Jes 6:1; Ese 1:26; Da 7:9; Op 20:11
2 Kron. 18:18Job 1:6; Da 7:10
2 Kron. 18:181Kn 22:19
2 Kron. 18:191Kn 22:20
2 Kron. 18:20Ps 104:4; Heb 1:7
2 Kron. 18:201Kn 22:21
2 Kron. 18:21Job 12:16
2 Kron. 18:21Ps 33:10; 2Te 2:11
2 Kron. 18:211Kn 22:22
2 Kron. 18:22Jes 19:14; Ese 14:9
2 Kron. 18:22Nu 23:19; 1Kn 22:23; Ese 3:19
2 Kron. 18:232Kr 18:10
2 Kron. 18:231Kn 22:11
2 Kron. 18:231Kn 22:8; 2Kr 18:7
2 Kron. 18:23Jer 20:2; Mr 14:65; Han 23:2
2 Kron. 18:231Kn 22:24
2 Kron. 18:24Jes 9:14
2 Kron. 18:241Kn 22:25
2 Kron. 18:251Kn 22:26
2 Kron. 18:262Kr 16:10; Jer 20:2; Han 5:18
2 Kron. 18:26Ps 80:5
2 Kron. 18:261Kn 22:27
2 Kron. 18:27Nu 16:29; De 18:22
2 Kron. 18:271Kn 22:28
2 Kron. 18:28Jos 20:8; 2Kr 18:2
2 Kron. 18:291Kn 14:5; 20:38
2 Kron. 18:291Kn 22:10
2 Kron. 18:291Kn 22:30
2 Kron. 18:301Kn 22:31; Spr 24:6
2 Kron. 18:311Kn 22:32
2 Kron. 18:31Eks 14:10; 2Kr 13:14; Ps 50:15
2 Kron. 18:31Ps 34:7; 46:1; 94:17
2 Kron. 18:31Ps 1:6
2 Kron. 18:321Kn 22:33
2 Kron. 18:332Kn 9:24
2 Kron. 18:331Kn 22:34
2 Kron. 18:332Kr 35:23; Ps 34:21
2 Kron. 18:341Kn 22:35; 2Kr 18:22
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 18:1-34

2 Kronieke

18 En Joʹsafat het rykdom en heerlikheid in oorvloed gehad;+ maar hy het ’n huweliksverbintenis+ met Agab+ aangegaan. 2 Daarom het hy jare later na Agab in Samariʹa afgegaan;+ en Agab het vir hom en vir die manskappe wat by hom was, skape+ en beeste in oorvloed geslag. En hy het hom begin oorhaal+ om teen Raʹmot-Giʹlead+ op te trek. 3 En Agab, die koning van Israel, het vir Joʹsafat, die koning van Juda, gesê: “Sal u saam met my na Raʹmot-Giʹlead+ trek?” Hierop het hy vir hom gesê: “Ek is net soos u, en my volk is soos u volk en saam met u in die oorlog.”+

4 Maar Joʹsafat het vir die koning van Israel gesê: “Raadpleeg+ asseblief eers die woord van Jehovah.” 5 Toe het die koning van Israel die profete+ bymekaargebring, vierhonderd man, en vir hulle gesê: “Sal ons teen Raʹmot-Giʹlead optrek om oorlog te voer, of sal ek dit laat staan?”+ En hulle het begin sê: “Trek op, en die ware God sal dit in die koning se hand gee.”

6 Maar Joʹsafat het gesê: “Is hier nie nog ’n profeet van Jehovah nie?+ Laat ons dan deur hom raadpleeg.”+ 7 Daarop het die koning van Israel vir Joʹsafat gesê:+ “Daar is nog een man+ deur wie ons Jehovah kan raadpleeg, maar ek haat hom beslis,+ want hy profeteer oor my niks goeds nie, maar al sy dae iets slegs.+ Hy is Migaʹja, die seun van Jimla.”+ Joʹsafat het egter gesê: “Die koning moenie so iets sê nie.”+

8 Daarop het die koning van Israel ’n hofbeampte+ geroep en gesê: “Bring gou vir Migaʹja, die seun van Jimla.”+ 9 En die koning van Israel en Joʹsafat, die koning van Juda, het elkeen op sy troon gesit, geklee in koninklike klere,+ en hulle het op die dorsvloer by die ingang van die poort van Samariʹa gesit; en al die profete het voor hulle as profete opgetree.+ 10 Toe het Sedekiʹa, die seun van Kenaʹäna, vir hom ysterhorings+ gemaak en gesê: “Só het Jehovah gesê:+ ‘Hiermee sal jy die Siriërs stoot totdat jy hulle uitroei.’”+ 11 En al die ander profete het dieselfde geprofeteer en gesê: “Trek op na Raʹmot-Giʹlead en wees suksesvol,+ en Jehovah sal dit beslis in die koning se hand gee.”+

12 En die boodskapper wat Migaʹja gaan roep het, het met hom gepraat en gesê: “Kyk! Die woorde van die profete is eenstemmig goed vir die koning; en laat u woord asseblief soos dié van een van hulle word,+ en u moet iets goeds sê.”+ 13 Maar Migaʹja het gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ wat my God sal sê, dít sal ek sê.”+ 14 Toe het hy by die koning gekom, en die koning het vir hom gesê: “Migaʹja, sal ons na Raʹmot-Giʹlead trek om oorlog te voer, of sal ek dit laat staan?” Dadelik het hy gesê: “Trek op en wees suksesvol; en hulle sal in julle hand gegee word.”+ 15 Daarop het die koning vir hom gesê: “Hoeveel keer stel ek jou onder eed+ dat jy niks anders as die waarheid in die naam van Jehovah vir my moet sê nie?”+ 16 Toe het hy gesê: “Waarlik, ek sien al die Israeliete verstrooid op die berge, soos skape wat geen herder het nie.+ En Jehovah het gesê: ‘Hulle het geen heer nie.+ Laat hulle elkeen in vrede na sy huis teruggaan.’”+

17 Toe het die koning van Israel vir Joʹsafat gesê: “Het ek nie vir u gesê nie: ‘Hy sal nie goeie nie, maar slegte dinge oor my profeteer’?”+

18 En hy het verder gesê: “Daarom, HOOR die woord van Jehovah:+ Waarlik, ek sien Jehovah op sy troon+ sit en die hele leër+ van die hemel aan sy regter- en sy linkerkant staan.+ 19 En Jehovah het gesê: ‘Wie sal Agab, die koning van Israel, mislei sodat hy optrek en by Raʹmot-Giʹlead val?’ En daar is gepraat, die een het dít gesê en die ander het dát gesê.+ 20 Uiteindelik het ’n gees+ vorentoe gekom en voor Jehovah gaan staan en gesê: ‘Ek sal hom mislei.’ Daarop het Jehovah vir hom gesê: ‘Hoe?’+ 21 Hierop het hy gesê: ‘Ek sal uitgaan en beslis ’n bedrieglike gees in die mond van al sy profete word.’+ Toe het hy gesê: ‘Jy sal hom mislei, en jy sal boonop oorwin.+ Gaan uit en doen so.’+ 22 En nou, kyk, Jehovah het ’n bedrieglike gees in die mond van hierdie profete van u geplaas;+ maar Jehovah het rampspoed oor u gespreek.”+

23 Sedekiʹa,+ die seun van Kenaʹäna,+ het toe nader gekom en Migaʹja+ op die wang+ geslaan en gesê: “Langs watter weg het die gees van Jehovah van my af weggegaan om met jou te praat?”+ 24 Daarop het Migaʹja gesê: “Kyk! Jy sal sien langs watter weg op dié dag+ dat jy die binneste vertrek sal ingaan om weg te kruip.”+ 25 Toe het die koning van Israel gesê: “NEEM Migaʹja en bring hom terug na Amon, die stadshoof, en na Joas, die koning se seun.+ 26 En julle moet sê: ‘Só het die koning gesê: “SIT hierdie man in die huis van bewaring+ en voed hom met ’n verminderde rantsoen brood+ en ’n verminderde rantsoen water totdat ek in vrede terugkeer.”’”+ 27 Daarop het Migaʹja gesê: “As u enigsins in vrede terugkeer, het Jehovah nie met my gepraat nie.”+ En hy het bygevoeg: “Hoor, alle volke.”+

28 En die koning van Israel en Joʹsafat, die koning van Juda, het na Raʹmot-Giʹlead+ opgetrek. 29 Die koning van Israel het toe vir Joʹsafat gesê: “Ek sal my vermom+ en die stryd ingaan, maar ú moet u klere aantrek.”+ Toe het die koning van Israel hom vermom, waarna hulle die stryd ingegaan het.+ 30 Wat die koning van Sirië betref, hy het die hoofde van sy strydwaens beveel en gesê: “Julle moenie met klein of groot veg nie, maar met die koning van Israel alleen.”+ 31 En net toe die hoofde van die strydwaens Joʹsafat sien, het hulle by hulleself gesê: “Dit is die koning van Israel.”+ Daarom het hulle omgedraai om teen hom te veg; en Joʹsafat het om hulp begin roep,+ en Jehovah het hom gehelp,+ en God het hulle dadelik van hom af weggelok.+ 32 En toe die hoofde van die strydwaens sien dat dit nie die koning van Israel is nie, het hulle onmiddellik agter hom weggedraai.+

33 En ’n man het in sy onskuld die boog gespan, maar hy het die koning van Israel tussen die aanhangsels en die pantser getref,+ sodat hy vir die strydwadrywer gesê het:+ “Draai om, en jy moet my uit die kamp neem, want ek is swaar gewond.”+ 34 En die geveg het dié dag al hoe hewiger geword, en die koning van Israel moes tot die aand toe in die strydwa in ’n staande posisie gehou word teenoor die Siriërs; en teen die tyd van die sonsondergang het hy uiteindelik gesterf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel