1 Konings 22:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar Migaʹja het gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ wat Jehovah vir my sal sê, dít sal ek sê.”+ Jeremia 23:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Laat die profeet by wie daar ’n droom is, die droom vertel; maar laat hom by wie my woord is, my woord in waarheid spreek.”+ “Wat het die strooi met die graan te doen?”+ is die woord van Jehovah. Jeremia 42:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daarop het die profeet Jeremia vir hulle gesê: “Ek het gehoor. Kyk, ek bid tot Jehovah julle God volgens julle woorde;+ en elke woord wat Jehovah julle antwoord, sal ek julle beslis meedeel.+ Ek sal geen woord van julle terughou nie.”+ Handelinge 20:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 want ek het my nie daarvan weerhou om julle al die raad+ van God te vertel nie.
28 Laat die profeet by wie daar ’n droom is, die droom vertel; maar laat hom by wie my woord is, my woord in waarheid spreek.”+ “Wat het die strooi met die graan te doen?”+ is die woord van Jehovah.
4 Daarop het die profeet Jeremia vir hulle gesê: “Ek het gehoor. Kyk, ek bid tot Jehovah julle God volgens julle woorde;+ en elke woord wat Jehovah julle antwoord, sal ek julle beslis meedeel.+ Ek sal geen woord van julle terughou nie.”+