5 Kyk! ’n Nasie wat jy nie ken nie, sal jy roep,+ en dié van ’n nasie wat jou nie geken het nie, sal na jou toe hardloop,+ ter wille van Jehovah jou God,+ en weens die Heilige van Israel,+ omdat hy jou versier het.+
9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+