Psalms ’n Lied van die opgange. 134 Loof Jehovah,alle knegte van Jehovah,+julle wat in die nagte in die huis van Jehovah staan.+ 2 Lig julle hande op+ in heiligheid*en loof Jehovah. 3 Mag Jehovah, die Maker van hemel en aarde,julle vanuit Sion seën.