23 En Jehovah het vir haar gesê: “Twee nasies is in jou moederskoot,+ en twee volksgroepe sal uit jou liggaam geskei word;+ en die een volksgroep sal sterker wees as die ander volksgroep,+ en die oudste sal die jongste dien.”+
8 “Wat jou betref, Juda,+ jou broers sal jou prys.+ Jou hand sal agter op die nek van jou vyande wees.+ Die seuns van jou vader sal hulle voor jou neerwerp.+