14 Die driestamafdeling van die kamp van die kinders van Juda het dus eerste weggetrek volgens hulle leërs,+ en oor sy leër was Nagson,+ die seun van Amminaʹdab.
3 So het al die ouer manne+ van Israel na die koning in Hebron gekom, en koning Dawid het in Hebron voor Jehovah ’n verbond met hulle gesluit;+ waarna hulle Dawid as koning oor Israel+ gesalf het.+