Psalm 118:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Dit is beter om jou toevlug tot Jehovah te neem+As om op die mens te vertrou.+ Hebreërs 13:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Laat julle lewenswyse vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is+ met die teenwoordige dinge.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou hoegenaamd nie verlaat of jou ooit versaak nie.”+
5 Laat julle lewenswyse vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is+ met die teenwoordige dinge.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou hoegenaamd nie verlaat of jou ooit versaak nie.”+