Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 13
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Hebreërs 13:1

Kruisverwysings

  • +1Te 4:9; 1Pe 1:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 4-6

    Jaarboek vir 2016, bl. 2-3

Hebreërs 13:2

Kruisverwysings

  • +Ro 12:13; 1Ti 3:2
  • +Ge 18:3; 19:1; Mt 25:35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/10, bl. 8-12

    2016/1, bl. 6

    Die Wagtoring,

    2012/9/1, bl. 18-19

    “Hele Skrif”, bl. 18

Hebreërs 13:3

Kruisverwysings

  • +Mt 25:36; Kol 4:18
  • +Ro 12:15; 1Pe 3:8
  • +1Kor 12:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 6

Hebreërs 13:4

Kruisverwysings

  • +Ge 49:4; Spr 5:16, 20; Mt 5:28
  • +Spr 6:32; 1Kor 5:9; 6:9, 18; Ga 5:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 7

    ‘God se liefde’, bl. 123-132

    Ontwaak!,

    2004/5/8, bl. 20

    2001/1/8, bl. 10

Hebreërs 13:5

Kruisverwysings

  • +1Ti 6:10
  • +Spr 30:8; 1Ti 6:8
  • +Flp 4:11
  • +De 31:6, 8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 7

    Ontwaak!,

    2015/9, bl. 5

    Die Wagtoring,

    2014/4/15, bl. 26

    2006/10/1, bl. 29

    2005/10/15, bl. 8-11

    2001/6/1, bl. 8

Hebreërs 13:6

Kruisverwysings

  • +Heb 10:39; Jak 1:6
  • +Ps 56:11; 118:6; Da 3:17; Lu 12:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 7-8

    Die Wagtoring,

    2001/6/1, bl. 8

Hebreërs 13:7

Kruisverwysings

  • +1Ti 5:17; Heb 13:17
  • +Heb 12:3
  • +1Kor 11:1; 2Te 3:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/2, bl. 28

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 8

    Georganiseer, bl. 17, 20-22

    Die Wagtoring,

    2007/4/1, bl. 28

    2002/3/15, bl. 17-18

Hebreërs 13:8

Kruisverwysings

  • +Op 1:17

Hebreërs 13:9

Kruisverwysings

  • +Ef 4:14; Kol 2:8; 2Te 2:2
  • +Joh 1:17
  • +Ro 14:17; 1Kor 8:8; Kol 2:16

Hebreërs 13:10

Kruisverwysings

  • +1Kor 9:13; 10:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/2/15, bl. 29-30

Hebreërs 13:11

Kruisverwysings

  • +Eks 29:14; Le 16:27

Hebreërs 13:12

Kruisverwysings

  • +Heb 9:14, 22
  • +Joh 17:19; Heb 10:29
  • +Mt 21:39; Joh 19:17

Hebreërs 13:13

Kruisverwysings

  • +Han 7:58; Ro 15:3; 2Kor 12:10; 1Pe 4:14

Hebreërs 13:14

Kruisverwysings

  • +Le 23:42; 1Pe 2:11
  • +Lu 16:9; Heb 11:10; 12:22; Op 3:12; 21:2

Hebreërs 13:15

Kruisverwysings

  • +Le 7:12; 2Kr 29:31; Ps 50:14; 1Pe 2:5
  • +Ps 69:30; Ho 14:2; 1Kor 9:16
  • +Mt 24:14; Ro 10:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/4/1, bl. 20

    2003/12/1, bl. 17

    2003/5/1, bl. 28-29

    2000/8/15, bl. 20-21

    Jehovah se dag, bl. 167-168, 178

    “Hele Skrif”, bl. 247

Hebreërs 13:16

Kruisverwysings

  • +Ro 12:13; Tit 1:8
  • +Flp 4:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/1/15, bl. 23

    2005/11/1, bl. 7

    Koninkryksbediening,

    2005/4, bl. 1

Hebreërs 13:17

Kruisverwysings

  • +1Te 5:12; Heb 13:24
  • +1Kor 16:16; Ef 5:21; 1Pe 5:5
  • +Han 20:28
  • +Jes 35:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 41-49

    Die Wagtoring,

    2013/11/15, bl. 21-25

    2011/6/15, bl. 25-26

    2007/4/1, bl. 28-30

    2001/6/15, bl. 20

Hebreërs 13:18

Kruisverwysings

  • +Kol 1:9
  • +2Kor 1:12; 1Te 2:10; Tit 2:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 1 2016 bl. 6-7

    Nader aan Jehovah, bl. 207

    Die Wagtoring,

    2005/7/15, bl. 28-29

    2004/2/1, bl. 32

Hebreërs 13:19

Kruisverwysings

  • +Flm 22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 207

Hebreërs 13:20

Kruisverwysings

  • +Ro 15:33
  • +1Pe 2:25; 5:4
  • +Ps 79:13; Joh 10:7
  • +Jes 55:3; Ese 37:26; Sag 9:11
  • +Han 2:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/10/15, bl. 32

Hebreërs 13:21

Kruisverwysings

  • +Flp 2:13; 2Te 2:17
  • +Ro 16:27

Hebreërs 13:22

Kruisverwysings

  • +1Pe 5:12

Hebreërs 13:23

Kruisverwysings

  • +1Te 3:2

Hebreërs 13:24

Kruisverwysings

  • +Jes 1:26; Heb 13:17; 1Pe 5:3
  • +Han 27:1

Hebreërs 13:25

Kruisverwysings

  • +2Ti 4:22

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Heb. 13:11Te 4:9; 1Pe 1:22
Heb. 13:2Ro 12:13; 1Ti 3:2
Heb. 13:2Ge 18:3; 19:1; Mt 25:35
Heb. 13:3Mt 25:36; Kol 4:18
Heb. 13:3Ro 12:15; 1Pe 3:8
Heb. 13:31Kor 12:26
Heb. 13:4Ge 49:4; Spr 5:16, 20; Mt 5:28
Heb. 13:4Spr 6:32; 1Kor 5:9; 6:9, 18; Ga 5:21
Heb. 13:51Ti 6:10
Heb. 13:5Spr 30:8; 1Ti 6:8
Heb. 13:5Flp 4:11
Heb. 13:5De 31:6, 8
Heb. 13:6Heb 10:39; Jak 1:6
Heb. 13:6Ps 56:11; 118:6; Da 3:17; Lu 12:4
Heb. 13:71Ti 5:17; Heb 13:17
Heb. 13:7Heb 12:3
Heb. 13:71Kor 11:1; 2Te 3:7
Heb. 13:8Op 1:17
Heb. 13:9Ef 4:14; Kol 2:8; 2Te 2:2
Heb. 13:9Joh 1:17
Heb. 13:9Ro 14:17; 1Kor 8:8; Kol 2:16
Heb. 13:101Kor 9:13; 10:18
Heb. 13:11Eks 29:14; Le 16:27
Heb. 13:12Heb 9:14, 22
Heb. 13:12Joh 17:19; Heb 10:29
Heb. 13:12Mt 21:39; Joh 19:17
Heb. 13:13Han 7:58; Ro 15:3; 2Kor 12:10; 1Pe 4:14
Heb. 13:14Le 23:42; 1Pe 2:11
Heb. 13:14Lu 16:9; Heb 11:10; 12:22; Op 3:12; 21:2
Heb. 13:15Le 7:12; 2Kr 29:31; Ps 50:14; 1Pe 2:5
Heb. 13:15Ps 69:30; Ho 14:2; 1Kor 9:16
Heb. 13:15Mt 24:14; Ro 10:9
Heb. 13:16Ro 12:13; Tit 1:8
Heb. 13:16Flp 4:18
Heb. 13:171Te 5:12; Heb 13:24
Heb. 13:171Kor 16:16; Ef 5:21; 1Pe 5:5
Heb. 13:17Han 20:28
Heb. 13:17Jes 35:10
Heb. 13:18Kol 1:9
Heb. 13:182Kor 1:12; 1Te 2:10; Tit 2:10
Heb. 13:19Flm 22
Heb. 13:20Ro 15:33
Heb. 13:201Pe 2:25; 5:4
Heb. 13:20Ps 79:13; Joh 10:7
Heb. 13:20Jes 55:3; Ese 37:26; Sag 9:11
Heb. 13:20Han 2:24
Heb. 13:21Flp 2:13; 2Te 2:17
Heb. 13:21Ro 16:27
Heb. 13:221Pe 5:12
Heb. 13:231Te 3:2
Heb. 13:24Jes 1:26; Heb 13:17; 1Pe 5:3
Heb. 13:24Han 27:1
Heb. 13:252Ti 4:22
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Hebreërs 13:1-25

Hebreërs

13 Laat julle broederliefde voortduur.+ 2 Moenie die gasvryheid vergeet nie,+ want daardeur het party, sonder dat hulle dit geweet het, engele onthaal.+ 3 Dink aan dié in gevangenisboeie+ asof julle saam met hulle geboei is,+ en aan dié wat sleg behandel word,+ aangesien julle self ook nog in ’n liggaam is. 4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+ 5 Laat julle lewenswyse vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is+ met die teenwoordige dinge.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou hoegenaamd nie verlaat of jou ooit versaak nie.”+ 6 Daarom kan ons goeie moed hou+ en sê: “Jehovah is my helper; ek sal nie bang wees nie. Wat kan die mens aan my doen?”+

7 Hou dié in gedagte wat die leiding onder julle neem,+ wat die woord van God tot julle gespreek het, en namate julle die uiteinde van hulle gedrag aanskou, moet julle hulle geloof+ navolg.+

8 Jesus Christus is gister en vandag en tot in ewigheid dieselfde.+

9 Moet julle nie deur allerhande en vreemde leringe laat meesleep nie;+ want dit is goed dat die hart vastheid gegee word deur onverdiende goedhartigheid,+ nie deur voedsel,+ waarby dié wat hulle daarmee besig hou, geen baat gevind het nie.

10 Ons het ’n altaar waarvan dié wat by die tent heilige diens verrig, geen reg het om te eet nie.+ 11 Want die liggame van dié diere waarvan die bloed deur die hoëpriester in die heiligdom ingeneem word vir sonde, word buite die kamp verbrand.+ 12 Jesus het derhalwe ook, om die volk met sy eie bloed+ te heilig,+ buite die poort gely.+ 13 Laat ons dan uitgaan na hom toe buite die kamp en die smaad dra wat hy gedra het,+ 14 want ons het hier nie ’n blywende stad nie,+ maar ons soek die toekomstige ernstig.+ 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+ 16 Moet bowendien nie vergeet om goed te doen+ en mededeelsaam te wees nie, want sulke offerandes is vir God welbehaaglik.+

17 Wees gehoorsaam aan dié wat die leiding onder julle neem+ en wees onderdanig,+ want hulle waak oor julle siel as dié wat rekenskap sal gee;+ sodat hulle dit met vreugde kan doen en nie met ’n gesug nie, want dit sal vir julle skadelik wees.+

18 Hou aan om vir ons te bid,+ want ons vertrou dat ons ’n eerlike gewete het, aangesien ons ons in alles eerlik wil gedra.+ 19 Maar ek vermaan julle in die besonder om dit te doen, sodat ek nog gouer aan julle teruggegee kan word.+

20 En mag die God van vrede,+ wat die groot herder+ van die skape+ met die bloed van ’n ewige verbond+ uit die dode opgebring het,+ ons Here Jesus, 21 julle met alle goeie dinge toerus om sy wil te doen en deur middel van Jesus Christus in ons verrig wat in sy oë welbehaaglik is;+ aan hom die heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.

22 Ek vermaan julle dan nou, broers, om hierdie woord van aanmoediging te verdra, want ek het inderdaad met min woorde ’n brief aan julle opgestel.+ 23 Neem daarvan kennis dat ons broer Timoʹteus+ vrygelaat is, saam met wie ek julle sal sien as hy redelik gou kom.

24 Dra my groete oor aan almal wat die leiding onder julle neem+ en aan al die heiliges. Dié in Italië+ stuur vir julle groete.

25 Mag die onverdiende goedhartigheid+ met julle almal wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel