Psalm 52:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 Waarom roem jy oor wat sleg is, o magtige?+Die liefderyke goedhartigheid van God duur die hele dag.+ Johannes 19:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Pilatus het derhalwe vir hom gesê: “Praat jy nie met my nie?+ Weet jy nie dat ek gesag het om jou vry te laat en dat ek gesag het om jou aan die paal te hang nie?”
52 Waarom roem jy oor wat sleg is, o magtige?+Die liefderyke goedhartigheid van God duur die hele dag.+
10 Pilatus het derhalwe vir hom gesê: “Praat jy nie met my nie?+ Weet jy nie dat ek gesag het om jou vry te laat en dat ek gesag het om jou aan die paal te hang nie?”