Psalms
Vir die musiekleier. Maskil. Van Dawid, toe die Edomiet Doëg gekom het en Saul meegedeel en vir hom gesê het dat Dawid in die huis van Ahimeʹleg ingegaan het.+
52 Waarom roem jy oor wat sleg is, o magtige?+
Die liefderyke goedhartigheid van God duur die hele dag.+
5 God sal jou dan ook vir ewig afbreek;+
Hy sal jou neerslaan en jou wegruk uit jou tent,+
En hy sal jou beslis ontwortel uit die land van die lewendes.+ Sela.
7 Hier is die man wat God nie sy vesting maak nie,+
Maar wat op die oorvloed van sy rykdom vertrou,+
Wat skuiling soek in die teëspoed wat hy veroorsaak.+