2 Toe het Jakob vir sy huis en vir almal wat by hom was, gesê: “Verwyder die vreemde gode wat in julle midde is+ en reinig julle en trek ander mantels aan,+
24 En hy het gesê: “My gode+ wat ek gemaak het,+ het julle geneem, en ook die priester,+ en julle gaan weg, en wat het ek nou oor?+ Hoe kan julle dan vir my sê: ‘Wat is dit met jou?’”
12 Het die gode+ van die nasies wat deur my voorvaders verdelg is, hulle verlos,+ ja, Gosan+ en Haran+ en Resef en die kinders van Eden+ wat in Tel-Assar was?
26 Ook sien en hoor julle hoe hierdie Paulus nie net in Eʹfese+ nie, maar in byna die hele landstreek Asië ’n aansienlike menigte oorreed het en hulle tot ’n ander mening gebring het deur te sê dat dié wat met hande gemaak word,+ nie gode is nie.