12 En die Horiete+ het in vroeër tye in Seïr gewoon, en die kinders van Esau+ het hulle uit hulle besitting verdryf en hulle voor hulle uit verdelg en in hulle plek gaan woon,+ net soos Israel moet doen met die land wat sy besitting is, wat Jehovah beslis aan hulle sal gee.)