17 Toe Josef sien dat sy vader sy regterhand op Eʹfraim se kop laat rus, het dit hom mishaag,+ en hy het sy vader se hand probeer vasgryp om dit van Eʹfraim se kop na Manasʹse se kop oor te bring.+
4 Want die kinders van Josef het twee stamme geword,+ Manasʹse+ en Eʹfraim;+ en hulle het nie aan die Leviete ’n aandeel in die land gegee nie, behalwe stede+ om in te woon en hulle weivelde vir hulle vee en hulle eiendom.+