1 Konings 22:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe het Sedekiʹa, die seun van Kenaʹäna, vir hom ysterhorings gemaak en gesê: “Só het Jehovah gesê:+ ‘Hiermee sal jy die Siriërs stoot totdat jy hulle uitroei.’”+ Psalm 44:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Deur u sal ons ons teenstanders omstoot;+In u naam sal ons dié vertrap wat teen ons opstaan.+
11 Toe het Sedekiʹa, die seun van Kenaʹäna, vir hom ysterhorings gemaak en gesê: “Só het Jehovah gesê:+ ‘Hiermee sal jy die Siriërs stoot totdat jy hulle uitroei.’”+