Genesis 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En kyk! Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:+ “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou saad gee.+ Hosea 12:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hy het met ’n engel bly worstel en geleidelik die oorhand gekry.+ Hy het gehuil, sodat hy om guns kon smeek.”+ By Bet-El het Hy hom gevind,+ en daar het Hy met ons begin praat.+
13 En kyk! Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:+ “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou saad gee.+
4 En hy het met ’n engel bly worstel en geleidelik die oorhand gekry.+ Hy het gehuil, sodat hy om guns kon smeek.”+ By Bet-El het Hy hom gevind,+ en daar het Hy met ons begin praat.+