Deuteronomium 21:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want hy moet die een wat hy haat se seun as die eersgeborene erken deur hom twee dele te gee van alles wat hy besit,+ want hy is die begin van sy voortplantingsvermoë.+ Die reg op die eersgeborene se posisie behoort aan hom.+ Psalm 78:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Uiteindelik het hy al die eersgeborenes in Egipte getref,+Die begin van hulle voortplantingsvermoë in die tente van Gam.+
17 Want hy moet die een wat hy haat se seun as die eersgeborene erken deur hom twee dele te gee van alles wat hy besit,+ want hy is die begin van sy voortplantingsvermoë.+ Die reg op die eersgeborene se posisie behoort aan hom.+
51 Uiteindelik het hy al die eersgeborenes in Egipte getref,+Die begin van hulle voortplantingsvermoë in die tente van Gam.+