Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 7:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Daarna het Jehovah vir Noag gesê: “Gaan in die ark in, jy en jou hele huisgesin,+ want jy, het ek gesien, is regverdig voor my in hierdie geslag.+

  • Esegiël 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘En as hierdie drie manne, Noag,+ Daniël+ en Job,+ daarin was, sou hulle weens hulle regverdigheid+ hulle eie siel verlos’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”+

  • Hebreërs 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Deur geloof het Noag,+ nadat hy ’n goddelike waarskuwing gegee is oor dinge wat nog nie gesien is nie,+ godvrugtige vrees aan die dag gelê en ’n ark gebou+ tot redding van sy huisgesin; en deur hierdie geloof het hy die wêreld veroordeel,+ en hy het ’n erfgenaam geword van die regverdigheid+ wat volgens geloof is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel