29 Daarna het Isak die laaste asem uitgeblaas en gesterf en is hy tot sy volk versamel, oud en versadig van dae,+ en sy seuns Esau en Jakob het hom begrawe.+
33 So het Jakob aan die einde gekom van die bevele aan sy seuns. Toe het hy sy voete op die slaapbank teruggetrek en gesterf en is hy tot sy volk versamel.+