Genesis 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het Abraham die laaste asem uitgeblaas en op ’n goeie ouderdom gesterf, oud en tevrede, en hy is tot sy volk versamel.+ Psalm 116:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Kosbaar in die oë van JehovahIs die dood van sy lojales.+ Matteus 22:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’?+ Hy is die God, nie van die dooies nie, maar van die lewendes.”+ Handelinge 7:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Jakob het na Egipte afgegaan.+ En hy het gesterf;+ en so ook ons voorvaders,+
8 Toe het Abraham die laaste asem uitgeblaas en op ’n goeie ouderdom gesterf, oud en tevrede, en hy is tot sy volk versamel.+
32 ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’?+ Hy is die God, nie van die dooies nie, maar van die lewendes.”+