Genesis 15:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkeer,+ omdat die oortreding van die Amoriete nog nie tot voltooiing gekom het nie.”+ Deuteronomium 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “En ons het in dié tyd die land uit die hand van die twee konings van die Amoriete+ geneem wat in die Jordaanstreek was, van die Arnonstroomvallei+ af tot by die berg Hermon;+
16 Maar in die vierde geslag sal hulle hierheen terugkeer,+ omdat die oortreding van die Amoriete nog nie tot voltooiing gekom het nie.”+
8 “En ons het in dié tyd die land uit die hand van die twee konings van die Amoriete+ geneem wat in die Jordaanstreek was, van die Arnonstroomvallei+ af tot by die berg Hermon;+