Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En nog net ’n klein rukkie en die goddelose sal daar nie meer wees nie;+

      En jy sal beslis ag gee op sy plek, en hy sal daar nie wees nie.+

  • Spreuke 29:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wanneer die goddeloses baie word, is die oortreding oorvloedig; maar die regverdiges sal hulle ondergang aanskou.+

  • Maleagi 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En julle sal beslis weer die onderskeid sien tussen ’n regverdige en ’n goddelose,+ tussen iemand wat God dien en iemand wat hom nie gedien het nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel