Genesis 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En kyk! Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:+ “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou saad gee.+ Markus 12:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Maar wat die dooies betref, dat hulle opgewek word, het julle nie in die boek van Moses, in die verslag oor die doringbos, gelees hoe God vir hom gesê het: ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’ nie?+
13 En kyk! Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:+ “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou saad gee.+
26 Maar wat die dooies betref, dat hulle opgewek word, het julle nie in die boek van Moses, in die verslag oor die doringbos, gelees hoe God vir hom gesê het: ‘Ek is die God van Abraham en die God van Isak en die God van Jakob’ nie?+