41 En jy moet dit vir jou broer Aäron en sy seuns saam met hom aantrek, en jy moet hulle salf+ en hulle hand met mag vul+ en hulle heilig, en hulle moet my as priesters dien.
29 En Moses het verder gesê: “Vul julle hand vandag met mag vir Jehovah,+ want elkeen van julle is teen sy eie seun en sy eie broer,+ en sodat hy julle vandag ’n seën kan skenk.”+