Eksodus 33:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En waaraan sal dit dan nou bekend word dat ek guns in u oë gevind het, ek en u volk? Is dit nie daaraan dat u saam met ons gaan,+ deurdat ek en u volk onderskei word van elke ander volk wat op die oppervlak van die aarde is nie?”+ Deuteronomium 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hy is die Een wat jy moet loof,+ en hy is jou God, wat hierdie groot en vreesinboesemende dinge wat jou oë gesien het, vir jou gedoen het.+ Jesaja 64:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Toe u vreesinboesemende dinge+ gedoen het waarop ons nie kon hoop nie, het u neergedaal. Weens u het die berge geskud.+
16 En waaraan sal dit dan nou bekend word dat ek guns in u oë gevind het, ek en u volk? Is dit nie daaraan dat u saam met ons gaan,+ deurdat ek en u volk onderskei word van elke ander volk wat op die oppervlak van die aarde is nie?”+
21 Hy is die Een wat jy moet loof,+ en hy is jou God, wat hierdie groot en vreesinboesemende dinge wat jou oë gesien het, vir jou gedoen het.+
3 Toe u vreesinboesemende dinge+ gedoen het waarop ons nie kon hoop nie, het u neergedaal. Weens u het die berge geskud.+