Levitikus 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het Moses Aäron en sy seuns laat nader kom en hulle met water+ gewas.+ Efesiërs 5:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 sodat hy dit kon heilig,+ deur dit met die waterbad deur middel van die woord te reinig,+ Hebreërs 7:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 want die Wet stel mense wat met swakheid belas is+ as hoëpriesters aan,+ maar die woord van die geswore eed+ wat ná die Wet gekom het, stel ’n Seun aan, wat vir ewig tot volmaaktheid gebring is.+
28 want die Wet stel mense wat met swakheid belas is+ as hoëpriesters aan,+ maar die woord van die geswore eed+ wat ná die Wet gekom het, stel ’n Seun aan, wat vir ewig tot volmaaktheid gebring is.+