30 Daarna het Moses van die salfolie geneem+ en van die bloed wat op die altaar was en dit op Aäron en sy klere gespat en op sy seuns en die klere van sy seuns saam met hom. So het hy Aäron en sy klere en sy seuns en die klere van sy seuns+ saam met hom geheilig.+