Eksodus 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek is Jehovah jou God,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis,+ uitgelei het. Levitikus 25:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Jy mag hom nie met tirannie vertrap nie,+ en jy moet jou God vrees.+ Levitikus 26:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ek is Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het, sodat julle hulle nie meer as slawe dien nie,+ en ek het julle jukskeie verbreek en julle regop laat loop.+ Spreuke 29:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wanneer die regverdiges baie word, is die volk bly;+ maar wanneer ’n goddelose heers, sug die volk.+ Jesaja 14:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 die een wat volke slaan in grimmigheid met slae sonder ophou,+ die een wat nasies onderwerp in louter toorn met vervolging sonder bedwang.+
13 Ek is Jehovah julle God, wat julle uit Egipteland uitgelei het, sodat julle hulle nie meer as slawe dien nie,+ en ek het julle jukskeie verbreek en julle regop laat loop.+
2 Wanneer die regverdiges baie word, is die volk bly;+ maar wanneer ’n goddelose heers, sug die volk.+
6 die een wat volke slaan in grimmigheid met slae sonder ophou,+ die een wat nasies onderwerp in louter toorn met vervolging sonder bedwang.+