Eksodus 17:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Uiteindelik het Moses tot Jehovah geroep en gesê: “Wat moet ek met hierdie volk doen? Netnou stenig hulle my!”+ Psalm 50:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+
4 Uiteindelik het Moses tot Jehovah geroep en gesê: “Wat moet ek met hierdie volk doen? Netnou stenig hulle my!”+