2 Kronieke 33:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En toe dit hom in benoudheid bring,+ het hy die aangesig van Jehovah sy God versag+ en hom grootliks bly verneder+ weens die God van sy voorvaders. Psalm 77:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 In die dag van my benoudheid het ek Jehovah gesoek.+Snags is my hand uitgestrek en word dit nie lam nie;My siel het geweier om vertroos te word.+ Psalm 91:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+Ek sal met hom wees in benoudheid.+Ek sal hom red en hom verheerlik.+ Lukas 22:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Maar hy het in sielsangs geraak en voortgegaan om nog ernstiger te bid;+ en sy sweet het soos bloeddruppels geword wat op die grond val.+
12 En toe dit hom in benoudheid bring,+ het hy die aangesig van Jehovah sy God versag+ en hom grootliks bly verneder+ weens die God van sy voorvaders.
2 In die dag van my benoudheid het ek Jehovah gesoek.+Snags is my hand uitgestrek en word dit nie lam nie;My siel het geweier om vertroos te word.+
15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+Ek sal met hom wees in benoudheid.+Ek sal hom red en hom verheerlik.+
44 Maar hy het in sielsangs geraak en voortgegaan om nog ernstiger te bid;+ en sy sweet het soos bloeddruppels geword wat op die grond val.+