21 Dadelik het hulle vir hulle gesê: “Mag Jehovah julle sien en oordeel,+ aangesien julle ons ’n slegte reuk gemaak het+ voor Farao en voor sy knegte, sodat julle hulle ’n swaard in die hand gegee het om ons dood te maak.”+
2 En al die kinders van Israel het teen Moses en Aäron begin murmureer,+ en die hele vergadering het teen hulle begin sê: “As ons maar in Egipteland gesterf het, of as ons maar in hierdie wildernis gesterf het!