Deuteronomium 33:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En met die keurige dinge van die aarde en sy volheid,+En met die goedkeuring van die Een wat in die doringbos woon.+ Mag dit op die hoof van Josef kom+En op die kroon van die hoof van die een wat onder sy broers uitgesonder is.+ Handelinge 7:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “En toe veertig jaar verstreke was, het daar in die wildernis van die berg Siʹnai ’n engel in die vuurvlam van ’n doringbos aan hom verskyn.+
16 En met die keurige dinge van die aarde en sy volheid,+En met die goedkeuring van die Een wat in die doringbos woon.+ Mag dit op die hoof van Josef kom+En op die kroon van die hoof van die een wat onder sy broers uitgesonder is.+
30 “En toe veertig jaar verstreke was, het daar in die wildernis van die berg Siʹnai ’n engel in die vuurvlam van ’n doringbos aan hom verskyn.+