Deuteronomium 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 ’n land van koring en gars en wingerdstokke en vye en granate,+ ’n land van olieryke olywe en heuning,+ Psalm 24:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Aan Jehovah behoort die aarde en alles wat dit vul,+Die vrugbare land en dié wat daarop woon.+
8 ’n land van koring en gars en wingerdstokke en vye en granate,+ ’n land van olieryke olywe en heuning,+