Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Ook die fees van die oes van die eerste ryp vrugte+ van jou arbeid, van wat jy op die land saai;+ en die fees van die insameling teen die uitgang van die jaar, wanneer jy jou arbeid van die land af insamel.+

  • Eksodus 34:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “En jy moet jou fees van die weke met die eerste ryp vrugte van die koringoes hou,+ en die fees van die insameling by die jaarwisseling.+

  • Jakobus 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Omdat dit sy wil was,+ het hy ons deur die woord van waarheid voortgebring,+ sodat ons sekere eerstelinge+ van sy skepsele sou wees.

  • Openbaring 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Dit is hulle wat hulle nie met vroue verontreinig het nie;+ trouens, hulle is maagde.+ Dit is hulle wat die Lam bly volg ongeag waar hy gaan.+ Hulle is uit die mensdom gekoop+ as eerstelinge+ vir God en vir die Lam,

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel