Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het hulle in die wet wat Jehovah deur middel van Moses+ beveel het, geskrywe gevind dat die kinders van Israel gedurende die fees in die sewende maand+ in hutte moet woon,+

  • Nehemia 8:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En die volk het uitgegaan en dit gebring en vir hulle hutte gemaak, elkeen op sy eie dak+ en in hulle binnehowe en in die voorhowe+ van die huis van die ware God en op die openbare plein+ van die Waterpoort+ en op die openbare plein van die Eʹfraimspoort.+

  • Nehemia 8:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 So het die hele gemeente van dié wat uit die gevangenskap teruggekom het, hutte gemaak en in die hutte gaan woon; want die kinders van Israel het nie so gedoen van die dae van Josua, die seun van Nun,+ af tot daardie dag toe nie, sodat daar baie groot blydskap was.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel