Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 23:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 In die hutte moet julle sewe dae woon.+ Al die boorlinge van Israel moet in die hutte woon,+

  • Deuteronomium 16:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Die huttefees+ moet jy sewe dae lank vier wanneer jy van jou dorsvloer en van jou olie- en wynpers insameling hou.

  • Sagaria 14:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En wat almal betref wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem kom,+ hulle moet ook jaar na jaar optrek+ om hulle voor die Koning, Jehovah van die leërs,+ neer te buig+ en om die huttefees+ te vier.

  • Johannes 7:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Die fees van die Jode, die loofhuttefees,+ was egter naby.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel