Levitikus 25:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 “‘En as jou broer langs jou verarm en hy hom aan jou moet verkoop,+ mag jy hom nie as ’n werker in slawediens gebruik nie.+ Levitikus 25:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Jy mag hom nie met tirannie vertrap nie,+ en jy moet jou God vrees.+
39 “‘En as jou broer langs jou verarm en hy hom aan jou moet verkoop,+ mag jy hom nie as ’n werker in slawediens gebruik nie.+