Psalm 67:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die aarde sal beslis sy opbrengs lewer;+God, ons God, sal ons seën.+ Psalm 85:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ook sal Jehovah die goeie gee,+En ons land sal sy opbrengs lewer.+ Sagaria 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 ‘Want die saad van vrede sal daar wees;+ die wingerdstok sal sy vrug gee,+ en die aarde sal sy opbrengs lewer,+ en die hemel sal sy dou gee;+ en ek sal die oorblywendes+ van hierdie volk beslis al hierdie dinge laat beërf.+
12 ‘Want die saad van vrede sal daar wees;+ die wingerdstok sal sy vrug gee,+ en die aarde sal sy opbrengs lewer,+ en die hemel sal sy dou gee;+ en ek sal die oorblywendes+ van hierdie volk beslis al hierdie dinge laat beërf.+