Levitikus 25:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En julle moet my insettinge nakom en julle moet my regterlike beslissings onderhou en julle moet dit uitvoer. Dan sal julle beslis in veiligheid in die land woon.+ Spreuke 1:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Wat die een betref wat na my luister, hy sal in veiligheid woon+ en nie deur vrees vir rampspoed versteur word nie.”+ Jeremia 23:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In sy dae sal Juda gered word,+ en Israel sal in veiligheid woon.+ En dít is sy naam waarmee hy genoem sal word: Jehovah is ons regverdigheid.”+
18 En julle moet my insettinge nakom en julle moet my regterlike beslissings onderhou en julle moet dit uitvoer. Dan sal julle beslis in veiligheid in die land woon.+
33 Wat die een betref wat na my luister, hy sal in veiligheid woon+ en nie deur vrees vir rampspoed versteur word nie.”+
6 In sy dae sal Juda gered word,+ en Israel sal in veiligheid woon.+ En dít is sy naam waarmee hy genoem sal word: Jehovah is ons regverdigheid.”+