33 “Wanneer u volk Israel voor die vyand verslaan word,+ omdat hulle teen u bly sondig het,+ en hulle inderdaad tot u terugkeer+ en u naam prys+ en tot u bid+ en u om guns versoek in hierdie huis,+
2 En die saad van Israel het hulle van al die uitlanders+ afgesonder+ en gestaan en belydenis gedoen+ van hulle eie sondes+ en die oortredings van hulle vaders.+