11 Israel het gesondig, en hulle het ook my verbond oortree+ wat ek hulle beveel het; en hulle het ook geneem van dit wat aan vernietiging oorgegee is+ en het ook gesteel+ en dit ook geheim gehou+ en het dit ook by hulle eie voorwerpe gesit.+
7 En dit het gebeur omdat die kinders van Israel gesondig het+ teen Jehovah hulle God, wat hulle uit Egipteland laat optrek het onder die hand uit van Farao, die koning van Egipte,+ en hulle het ander gode begin vrees;+