Levitikus 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “‘En as sy offer uit die kleinvee is as ’n gemeenskapsoffer aan Jehovah, ’n ram of ’n ooi, moet hy een sonder gebrek+ aanbied. Hebreërs 7:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+ Hebreërs 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 hoeveel te meer sal dan die bloed+ van die Christus, wat homself deur ’n ewige gees sonder smet aan God geoffer het,+ ons gewetens van dooie werke+ reinig+ sodat ons heilige diens+ aan die lewende God kan verrig? 1 Petrus 2:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Hy het geen sonde begaan nie,+ en ook is bedrog nie in sy mond gevind nie.+
6 “‘En as sy offer uit die kleinvee is as ’n gemeenskapsoffer aan Jehovah, ’n ram of ’n ooi, moet hy een sonder gebrek+ aanbied.
26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+
14 hoeveel te meer sal dan die bloed+ van die Christus, wat homself deur ’n ewige gees sonder smet aan God geoffer het,+ ons gewetens van dooie werke+ reinig+ sodat ons heilige diens+ aan die lewende God kan verrig?