2 Sou hulle andersins nie opgehou het om offerandes te bring omdat dié wat heilige diens verrig en eens en vir altyd gereinig is, geen bewustheid van sondes meer sou hê nie?+
7 Maar as ons in die lig wandel soos hy in die lig is,+ dan het ons deelgenootskap met mekaar,+ en die bloed+ van Jesus, sy Seun, reinig+ ons van alle sonde.+