Eksodus 29:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En jy moet al die vet neem+ wat die ingewande bedek,+ en die aanhangsel aan die lewer,+ en die twee niere en die vet wat daaraan is, en jy moet dit op die altaar laat rook.+ Levitikus 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “‘Wat al die vet van die sondofferbul betref, hy moet die vet wat die ingewande bedek van hom aflig, ja, al die vet wat oor die ingewande is,+ Psalm 69:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want louter ywer vir u huis het my verteer,+En die smaadhede van dié wat u smaad, het op my geval.+
13 En jy moet al die vet neem+ wat die ingewande bedek,+ en die aanhangsel aan die lewer,+ en die twee niere en die vet wat daaraan is, en jy moet dit op die altaar laat rook.+
8 “‘Wat al die vet van die sondofferbul betref, hy moet die vet wat die ingewande bedek van hom aflig, ja, al die vet wat oor die ingewande is,+
9 Want louter ywer vir u huis het my verteer,+En die smaadhede van dié wat u smaad, het op my geval.+