4 Geen man van Aäron se nageslag mag, terwyl hy melaats is+ of ’n lopende afskeiding het,+ van die heilige dinge eet totdat hy rein word nie,+ en ook nie hy wat aan iemand raak wat deur ’n afgestorwe siel onrein is+ of ’n man van wie ’n saadstorting uitgaan nie,+