10 En Aäron moet een keer per jaar op die horings daarvan versoening doen.+ Met van die bloed van die sondoffer+ van die versoening moet hy een keer per jaar daarvoor versoening doen in julle geslagte. Dit is hoogheilig vir Jehovah.”
7 maar in die tweede afdeling gaan alleen die hoëpriester een keer per jaar in,+ nie sonder bloed nie,+ wat hy vir homself offer+ en vir die sondes wat die volk uit onkunde begaan het.+